Andrew Duggan

Andrew Duggan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1923-12-28)28 Desember 1923
Sterfte 15 Mei 1988 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1949–1987
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andrew Duggan (28 Desember 1923 – 15 Mei 1988) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Seven Days in May (1964), In Like Flint (1967), Bone (1972), en It Lives Again (1978).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy